August 6, 2021

Brandstof styg moontlik skerp, AA waarsku motoriste om tuis te bly

Die verswakkende rand as gevolg van die onlangse onluste sal egter ‘n groot rol speel.

Brandstof styg moontlik, AA waarsku motoriste om by huis te bly

Brandstof styg moontlik, AA waarsku motoriste om by huis te bly Foto: Sedibeng Ster

SUID-AFRIKA. – Die Automobiel-Assosiasie (AA) waarksu motoriste om liewer tuis te bly en nie onnodig rond te ry nie, aangesien brandstof moontlik in Augustus skerp kan styg.

Onluste dra ook by tot brandstof wat styg

“Die AA se voorspelling, gebaseer op data van die middel van die maand, dui aan dat petrol met 87 sent per liter gaan styg, diesel met 58 sent per liter en paraffien met 56 sent. Die verswakkende rand as gevolg van die onlangse onluste sal egter ‘n groot rol speel, want die wisselkoers is ‘n belangrike aanwyser vir die plaaslike brandstofprys,” het die AA aan EWN gesê.

LEES OOK: Dis wat departement bedoel met ‘nie petrol in kanne koop’

LEES OOK: Brandstoftekort dalk SA se voorland indien onluste voortduur

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *