August 5, 2021

Drie vermeende opstokers van onluste in hegtenis

Lirandzu Themba, woordvoerder van Bheki Cele, het dit Sondag bekendgemaak.

Drie vermeende opstokers van onluste in hegtenis

Drie vermeende opstokers van onluste in hegtenis Foto: BBC

Drie vermeende opstokers van die onluste en geweld van die afgelope week in dele van Gauteng en KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem.

Inligting oor inhegtenisneming van vermeende opstokers nog nie bekend

Lirandzu Themba, woordvoerder van Bheki Cele, het dit Sondag bekendgemaak. Volgens haar sal hulle name en ander besonderhede bekendgemaak word sodra hulle in die hof verskyn het.

Meer inligting oor die inhegtenisneming is nog nie bekend nie.

LEES OOK: Onluste – 20 mense in Phoenix dood, nog polisielede word ontplooi

EES OOK: Advokaat se vrou wou glo dié aand haarself skiet

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *