August 1, 2021

Bheki Cele gaan weer Durban besoek

Cele was ook op 15 Julie in Phoenix waar hy mense by die polisiekantoor toegespreek het.

Bheki Cele gaan weer Durban besoek

Bheki Cele gaan weer Durban besoek Foto: SAPS

DURBAN. – Bheki Cele, minister van polisie, sal na verwagting weer vandag 17 Julie Phoenix in Durban besoek.

Dit is in ‘n poging om die spanning tussen verskillende gemeenskappe in die omgewing te ontlont. Daar word verwag Cele sal vandag die gemeenskapsleiers ontmoet om oplossings vir die geweld te probeer vind.

Cele was ook op 15 Julie in Phoenix waar hy mense by die polisiekantoor toegespreek het.

LEES OOK: Dis wat departement bedoel met ‘nie petrol in kanne koop’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *