Bevelsraad vergader Sondag oor inperkingsregulasies

Deel hierdie storie / Share this story

Die presidensie het Vrydag in ‘n verklaring bekendgemaak die nasionale Covid-19-bevelsraad vergader Sondag oor die huidige stand van die Covid-19-pandemie.

Dit volg twee weke ná president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die land na vlak vier van inperking oorgaan.

Suid-Afrika het teen Vrydagaand weer ‘n totaal van 22 443 nuwe Covid-19-gevalle aangeteken. ‘n Verdere 374 persone is binne die laaste 24 uur aan Covid-19 oorlede.

Lees ook: KYK: Boervrou moker dief wat selfoon probeer steel

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.