Die koronavirusraad vergader na verwagting voor Sondag om te besluit of Suid-Afrika ná 11 Julie steeds op vlak 4 van inperking sal bly.
Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, het bevestig dat ‘n aantal besighede sal moet toe bly tot ‘n besluit oor die naweek geneem is.
In die Staatskoerant wat Dinsdag gepubliseer is, sê Mthethwa gimnasiums, fiksheidsentrums, flieks en ander besighede onder die huidige inperkingsmaatreëls gesluit sal moet bly.
Enige persoon wat ‘n byeenkoms van enige aard bywoon en weet dit is onwettig, pleeg ‘n misdaad pleeg en besal boet of gevonnis word.
Lees ook: Zuma eerste SA-president agter tralies
Lees ook: Zuma sal ‘dieselfde’ behandel word as ander gevangenes
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



