Hospitaal op soek na familie van pasiënt

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – Die Verre Oos-Rand-hospitaal in Springs is op soek na die familie ‘n pasiënt met die naam van Maryna Joubert.

“Ons is op soek na die familielede van hierdie onbekende pasiënt. Die pasiënt is op 25 Junie 2021 opgeneem nadat sy deur paramedici in Putfonteinweg gevind is. As jy dalk hierdie pasiënt of haar familielede ken, kontak asseblief die maatskaplike werker Ntebatje Ntabane, by 011 812 8421,” het die hospitaal op hulle Facebook-blad gesê.

Inskrywing oor hospitaal wat op soek is na pasiënt:

LEES OOK: Hoogs aansteeklike Delta-variant in rioolwater gevind

LEES OOK: Lambda-variant: hoe vergelyk dit met die Delta-variant?

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.