KYK: Oudpres. Jacob Zuma hou mediakonferensie

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vierjarige meisie gevind

Die vierjarige meisie wat op 29 Junie vermis geraak het, is weer gevind en is veilig by die huis.

Volgens kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het ‘n vrou die kind in die straat sien rondloop en haar toe by haar gehou. Toe die polisie bekendmaak dat hulle na die vierjarige meisie soek, het sy haar na die polisie geneem.

Die vierjarige meisie is nou veilig by haar ma.

Klik hier om die vorige berig te lees.

Lees ook: Ramaphosa stel Angie Motshekga aan as waarnemende president