Wind waai vragmotor in Franschhoekpas om

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Motoriste word gewaarsku oor ‘n vragmotor wat in die Franschhoekpas by die uitkykpunt deur sterk winde omgewaai is.

Die vragmotor versper die hele pad. Gebruik ‘n alternatiewe roete indien moontlik. – 1Second Reports

LEES OOK: Een dood na ongeluk vanoggend in McDougalstraat

LEES OOK: Ongeluk op R31 – twee dood toe bakkie onder vragmotor beland

Hou FiND iT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.