Só lyk die nuwe R5-muntstuk wat die Suid-Afrikaanse Reserwebank uitgereik het ter herdenking van die instelling se 100ste bestaansjaar.
“Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sal die nuwe R5-muntstuk uitreik ter herdenking van sy bestaansjaar op 30 Junie 2021.
Die muntstuk bestaan uit die ontwerp van vorige uitgereikte muntstukke.
Die nuwe R5-muntstuk kan saam met ander R5-muntstukke gebruik word en sy waarde bly R5.
Lees die mediaverklaring hier.
Lees ook: Zuma sal ‘dieselfde’ behandel word as ander gevangenes
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



