Indien jy die dag nie lus het om in die park te gaan draf of ‘n strawwe oefensessie op YouTube aan te pak nie, kan jy altyd vir minstens 10 minute rek en strek. Dit is wel belangrik dat jy aanhou beweeg en nie alle oefening staak omdat die gimnasiums gesluit is nie.
Jy hoef nie elke dag strawwe oefening te doen nie. Sommige dae kan jy rustige musiek aansit, ’n handdoek of matjie op die vloer gooi en ligte strekoefeninge doen.
Onthou wanneer jy rek en strek
- Rek net tot jy jou spier voel trek en hou daardie posisie.
- Hou een posisie vir ten minste twee minute lank.
- Moenie jou spiere forseer nie. Doen net waarmee jy gemaklik is.
- Beweeg altyd stadig tot in die finale posisie.
Hier volg ’n paar maklike strekoefeninge wat jy kan doen:

LEES OOK: Foto van hartseer restaurantbestuurder op sosiale media gedeel
Hou FiND iT dop vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



