Thabo Mbeki lewe ondanks vals WhatsApp

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Die voormalige president Thabo Mbeki is nie gisteraand oorlede soos wat ‘n vals WhatsApp-boodskap beweer nie.

Die WhatsApp-boodskap beweer Thabo Mbeki het vir die laaste vier dae teen Covid-19 geveg en is gisteraand in sy huis in Killarney oorlede. Die boodskap is glo deur ‘n “verslaggewer” met die naam Trisha Takanowa, wat beweer sy werk by News24, geskryf.

Thabo Mbeki dood: vals

News24 het intussen bevestig geen verslaggewer met dié naam werk by hulle nie.

Foto: Skermgreep vanndie boodskap wat gedeel word.

LEES OOK: Foto van hartseer restaurantbestuurder op sosiale media gedeel

LEES OOK: Ongeluk op R31 – twee dood toe bakkie onder vragmotor beland

Hou FiND iT dop vir die nuutste nuus of volg FiND iT op Facebook.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.