Só maak jy om te registreer vir jou inenting

Deel hierdie storie / Share this story

Registreer vir jou inenting. President Cyril Ramaphosa het Sondagaand in sy toespraak aan Suid-Afrika beklemtoom hoe belangrik dit is dat Suid-Afrikaners hulself laat inent om die Covid-19-virus te beveg.

Is jy ouer as 50 en wil jy graag die Covid-19-inenting ontvang?

Daar is vier maniere waarop jy vir die Covid-19-inenting kan registreer.

So registreer nou vir jou inenting.

Lees ook: Minister Motshekga monitor inentingsprogram in Kby

Lees ook: Wat jy moet weet voor en na jou inenting

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.