Minister Motshekga monitor inentingsprogram in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – FiND iT was Dinsdagoggend regstreeks by Laerskool Newton in Kimberley waar Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, die inentingsprogram vir die onderwyssektor gemonitor het.

Lees ook: Só maak jy om te registreer vir jou inenting

Lees ook: Zuma kry 15 maande, sê die hoogste hof

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.