Kyk! Simoné Pretorius wys video van baba Harper

Die egpaar het selfs ‘n Instagram-blad vir die babadogtertjie oopgemaak.

Kyk! Simoné Pretorius wys video van baba Harper

Kyk! Simoné Pretorius wys video van baba Harper Foto: Instagram

SUID-AFRIKA. – Simoné Pretorius, bekende Suid-Afrikaanse aktrise, het ‘n kort video van klein Harper met haar aanhangers gedeel.

Die egpaar was aanvanklik baie geheimsinnig en het nie dadelik foto’s van hulle eersteling op sosiale media geplaas nie. Deesdae plaas Pretorius graag foto’s van haar en Harper op Instagram. Sy deel waar sy sommige kere haar babadogter saam werk toe vat en ander kere sit hulle twee net snoesig op die bank.

Die egpaar het selfs ‘n Instagram-blad vir die babadogtertjie oopgemaak. Nie almal kan die foto’s op die blad sien nie, aangesien dit as privaat gestel is.

LEES OOK: Vermoorde boer (34) se naam bekend

LEES OOK: Plaasaanval gisteraand, boer (34) dood

Hou FiND iT vir meer inligting.

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.