Die meeste vrouens het al ‘n krultang gebruik om hulle wimpers mooi te laat krul voordat hulle maskara aanwend. ‘n TikTokker het ‘n video geplaas om vrouens te waarsku oor hoe skeef dinge kan loop as mens die tang nie versigtig gebruik nie.
@lovstrom123 Rip
♬ Oh No – Kreepa
Die video is al amper 4 miljoen keer na gekyk met 119 900 mense wat daarop kommentaar gelewer het.
LEES OOK: Vrou vermoor haar man in sy slaap met kokende suikerwater
LEES OOK: Ma van ‘tienling’ glo teen haar wil deur polisie aangehou
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



