KAAPSTAD. – Eskom het Velaphi Ntuli, die algemene bestuurder van Koeberg, geskors terwyl ondersoek ingestel word na sy algemene optrede by die kernkragstasie.
Sikonathi Mantshantsha, Eskom se woordvoerder, het dit aan ENCA-nuus bevestig.
Eskom skors algemene bestuurder, hoofkernbeampte aan diens
“Eskom ondervind tans beurtkrag wat die hele land en sy ekonomie raak. Een van Eskom se grootste opwekkings-eenhede is Koeberg. Koeberg is sedert Januarie 2021 buite werking en sou kon help om beurtkrag te verminder, sou die eenheid betyds herstel word, soos oorspronklik beplan.”
Riedewaan Bakardien, die hoofkernbeampte, sal vir Ntuli instaan.
LEES OOK: VIDEO: taxi ry bo-oor seun en sy motorfiets
LEES OOK: Kyk! Vrou moeilik omdat sy nie Chicken Licken in McDonald’s mag eet nie
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



