’n Vrou was kwaad en het werknemers van McDonald’s gevra om haar die beleid te wys wat sê sy mag nie haar Chicken Licken in McDonald’s sit en eet nie.
Die video begin waar een van McDonald’s se werknemers die vrou konfronteer omdat sy in die restaurant sit met kos wat sy “van buite” gebring het. Die vrou raak dan opstandig en verduideik sy sit saam met iemand wat wel McDonald’s eet.
‘n Ander werkenemer probeer dan ook aan die vrou verduidelik wat sy doen, is verkeerd. Waarna sy dan vir ‘n afskrif van die beleid vra wat bewys dat wat sy doen is nie toelaatbaar nie.
LEES OOK: Petrus hou emosionele onderhoud met Brendin se ma voor hofverskyning
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



