Die herbruikbare laprolle wat gebruik word in die plek van toiletpapier gaan dalk die nuutste neiging word. Maar gebruikers het baie vrae …
”Laat ek dit duidelik stel – ek is alles daarvoor om die omgewing te help en dis een van ons hoofdoelwitte hierdie jaar, MAAR sommige dinge is nie bedoel om só te wees nie,” skryf Brittanie Peyper op ‘n platform, Totally The Bomb.
Die herbruikbare rolle kan aanlyn gekoop word. Dit kom in verskillende kleure en patrone.
Cherish O’Dell (31), van Independence, Missouri, verkoop ‘n lap weergawe van toiletpapier. Dit word vir tussen $15 en $35 per rol verkoop. Dit word gemaak word hipo-allergeniese materiale om te verseker dat dit vir alle velsoorte geskik is. Dit kom in rolle, net soos gewone toiletpapier en gebruikers skeur blokkies af om te gebruik.

LEES OOK: Aanhangers geskok, bekende ‘onherkenbaar’ na gewigsverlie
LEES OOK: KYK: busdrywer dink vinnig en vermy botsing reg van voor
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



