Wil jy ‘n mark van 800 000 lesers regoor Suid-Afrika bereik met ‘n aktiewe webtuiste van 3.5 miljoen SONDER ‘n “paywall”.
Dit beteken almal kan jou advertensie sien. Niemand hoef eers aan te sluit om toegang tot dit te kry nie.
As jy belangstel om by FiND iT in Juniemaand te adverteer, sluit hier aan by die Whatsapp-groep en ons stuur vir jou ons kostes.



