DURBAN. – ‘n Brand het Sondagaand ‘n historiese kerk in Tighardlaan in die Berea-area vernietig.
Video’s van die hoë vlamme wat by die gebou uitsteek, is vanaf gisteraand op sosiale media gedeel. Niemand is tydens die brand beseer nie.
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.
LEES OOK: Seuntjie (6) in karstoel doodgeskiet tydens ‘padwoede-voorval’
LEES OOK: KYK: busdrywer dink vinnig en vermy botsing reg van voor
Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.



