Drie leerders het vir die nasionale ronde, wat gedurende Oktober in Johannesburg sal plaasvind, gekwalifiseer.
Ciara Klein (gr. 8) Afrikaans Huistaal Voorbereide Toespraak, Jada Williamson (gr. 8) English Home Language Prepared, Johané Schön (gr. 12) English Additional Language Prepared





