FOTO’S: bekendes spog met hulle ma’s op sosiale media

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Bekendes van Suid-Afrika het die naweek weer kans gekry om te wys hoeveel hulle ma’s vir hulle beteken.

Sondag was Moedersdag en bekendes het die dag gebruik om hulle ma’s aan hulle aanhangers voor te stel. Baie het foto’s op sosiale media gedeel van die één vrou wat baie belangrik in hulle lewe is. Party het foto’s gedeel waar hulle nog kinders is, terwyl een selfs ‘n lied aan sy ma opgedra het.

Bekendes deel foto’s op Facebook:

LEES OOK: Ma vergiftig glo haarself en vier seuns na woordewisseling met man

LEES OOK: Indië se Covid-19-variant (B.1.617.2) nou in Suid-Afrika

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.