VERMIS: Hernie Fourie (34)

Sy sussie, Zonica Fourie, sê hy is laas in Randfontein gewaar.

RANDFONTEIN. – Die 34-jarige Hernie Fourie word sedert Saterdag 24 April om 10:00 die oggend vermis.

Sy sussie, Zonica Fourie, sê hy is laas in Randfontein gewaar.

“Ek wil net vra dat as enigiemand enigiets weet van my boetie, Hernie Fourie, julle ons asseblief dadelik sal kontak,” vra Zonica.

Lees ook: Kby-gemeenskap in skok ná dood van geliefde onderwyseres

“Hy het ‘n blou denim en ‘n blou baadjie met bruin stewels aangehad.”

As jy vir Hernie iewers sien of dalk weet waar hy is, kontak vir Zonica by 081 466 3236.

Lees ook: Kimberley neem afskeid van Baby Richards

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *