Botsing vanmiddag op N1 tussen drie voertuie eis ‘n lewe

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Daar was vanmiddag ‘n botsing tussen drie voertuie op die N1 buite Worcester in die rigiting van Kaapstad.

Voorlopige verslae dui daarop dat een persoon tydens die ongeluk dood is. Nog ‘n peroon is ernstig beseer en twee het ligte beserings opgedoen. Alle rolspelers is op die toneel en die verkeer word herlei via die R101.

LEES OOK: Vrou red man na hy haar glo met skerp voorwerp steek en homself hang

LEES OOK: Pa slaan vier maande oue baba dood omdat sy nie wil ophou huil nie

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.