Spermskenker wil nou deel van kind se lewe wees

Deel hierdie storie / Share this story

PRETORIA. – ‘n Man wat ‘n spermskenker vir ‘n paartjie was, baklei nou in die Gautengse hooggeregshof om deel te wees van die 4-jarige seuntjie se lewe.

Lees ook: Polisie sê Simoné se dood wás selfdood

Die spermskenker vra nie om toesig oor die kind te verkry nie, maar wil graag die kind se voog wees.

Die hooggeregshof het die uitspraak in die saak voorbehou.

Lees ook: Colton Underwood: Bachelor-ster sê hy is gay