KYK: Yskoffie, bederf jouself met hierdie

Geniet met gekliste room of skuimmelk bo-op.

KYK: Yskoffie, bederf jouself met hierdie

KYK: Yskoffie, bederf jouself met hierdie Foto: YouTube

Koffie kan op die warmer dae ook gedrink word. Maak vir jou dié heerlike yskoffie.

Bestandele vir die yskoffie:

1 teelepel koffie van jou keuse
koue water
koue melk
gekookte water
ys
room

Maak dan so:

  • Gooi een teelepel koffie in ‘n beker.
  • Gooi ongeveer 10 ml warm water by en roer tot die koffie opgelos het.
  • Vul ‘n ander beker met ys.
  • Vul die beker verder met helfte water en helfte melk.
  • Gooi die koffiemengsel stadig oor die melk, water en ys.
  • Geniet met gekliste room of skuimmelk bo-op.

LEES OOK: Tronkstraf vir administrateur (25) vir R6,6 miljoen se bedrog

LEES OOK: Persoon verloor R70 000 toe ‘bank’ haar bel

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *