Vlak 2-regulasies moontlik op pad

Deel hierdie storie / Share this story

Talle gerugte doen die rondte dat vlak 2-regulasies moontlik weer as voorkomingsmaatreël vir die Paasnaweek in plek gestel gaan word.

Dit volg na die mediese navorsingsraad se voorspelling dat ’n derde vlaag van Covid-19-infeksies op pad is.

Lees ook: Surrogaatouers kyk ná byna een jaar steeds na baba

Sommige ministers is na bewering ten gunste daarvoor dat groot kerkvergaderings tydens die Paasnaweek toegelaat behoort te word.

Luidens gerugte vergader die bevelsraad weer môre voor hulle ’n besluit gaan neem.

Lees ook: Reuse pampoen van 790 kg wen op pampoenfees