April 18, 2021

Reuse pampoen van 790 kg wen op pampoenfees

Die pampoen is 5 Oktober verlede jaar geplant.

Na wat berig word, is Johanna 226 kg swaarder as die vorige rekordpampoen wat 563 kg geweeg het. (Foto: Facebook)

Na wat berig word, is Johanna 226 kg swaarder as die vorige rekordpampoen wat 563 kg geweeg het. (Foto: Facebook)

MEYERTON. – Wykus Lamprecht se reuse pampoen het by vanjaar se Goliat van Gat-pampoenfees in op Silverton gewen.

Die reus van ’n pampoen, wat Wykus Johanna gedoop het, het ’n nuwe rekord behaal met haar gewig van 790 kg. Na wat berig word, is Johanna 226 kg swaarder as die vorige rekordpampoen wat 563 kg geweeg het.

Lees ook: Seun (15) sterf in vrieskas na hy probeer afkoel

Johanna het haar eie gazebo gehad, is met komberse toegegooi vir koue en nat dae en waaiers is ook gebruik om insekte weg te hou.

Die pampoen is op 5 Oktober verlede jaar geplant.

Lees ook: Gr. 9 Addie-leerling sterf tragies

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: