Gr. 8 Addie-leerling sterf tragies

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Phazel Brown, ‘n graad 8-leerling aan Hoërskool Adamantia in Kimberley, is oorlede.

Hoërskool Adamantia het die nuus op hulle Facebook-blad bekendgemaak. Volgens die skool is Brown op 16 Maart vanjaar in ‘n tragiese motorongeluk oorlede.

Lees ook: Seun (15) sterf in vrieskas na hy probeer afkoel

“Ons gebede is saam met sy familie en vriende. Baie sterkte vir hierdie hartseer tyd,” lui die inskrywing op Facebook.

Klik hier om meer te lees.

Lees ook: Gr. 8 Addie-leerling sterf tragies