April 21, 2021

Roodepan-inwoners staak

FiND iT hou jou deur die dag op hoogte.

Roodepan-inwoners staak

Roodepan-inwoners staak Foto: Verskaf

ROODEPAN. – Inwoners van Roodepan staak glo al van vanoggend 03:00 af en niemand kan in of uit Roodepan uit beweeg nie.

Volgens inligting ontvang, wil hulle die hele Kimberley sluit. Inwoners wag vir die politieke amptenare om hulle toe te spreek en na hulle klagtes te luister.

FiND iT hou jou deur die dag op hoogte.

LEES OOK: Vloermoer? So kalmeer jy jou kind

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: