#FiNDiTverkeer

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die N8, op pad na Bloemfontein, word geblok deur betogers, goedere word in die pad gebrand en geen motors kan daardeur ry nie.

Die motors staan in rye vanaf die brug na die Pumba-vulstasie. Die polisie is op die toneel. Probeer om die area heeltemal te vermy.

Hou FiNDiT dop om op hoogte te bly van die situasie.