Elon Musk: Lees hierdie boeke as jy soos dié biljoenêr wil dink

Daar word berig hy het die hele Encyclopedia Britannica op negejarige ouderdom gelees.

Elon Musk: Lees hierdie boeke as jy soos dié biljoenêr wil dink

Elon Musk: Lees hierdie boeke as jy soos dié biljoenêr wil dink Foto: cnbc.com

Boeke het ‘n groot rol in die bekende biljoenêr en SpaceX en Tesla se hoof uitvoerende beampte se lewe gespeel. Dalk moet jy ook hierdie lys van boeke lees as jy soos Elon Musk wil dink.

Daar word berig hy het die hele Encyclopedia Britannica op negejarige ouderdom deurgelees het en daarna langer as tien ure per dag wetenskapsfiksieromans gelees.

Elon Musk se SpaceX maak geskiedenis

Op Sondag het die SpaceX van Musk geskiedenis gemaak en die eerste kommersiële vuurpyllansering suksesvol voltooi vanaf die NASA-lanseerpunt wat ook ruimtevaarders na die maan gestuur het.

Hier volg ‘n lys van agt boeke wat die revolusionêre entrepreneur gevorm het:

1. Structures: Or Why Things Don’t Fall Down – J.E. Gordon 

2. Benjamin Franklin: An American Life – Walter Isaacson

3. Einstein: His Life and Universe – Walter Isaacson

4. Superintelligence: Paths, Dangers, Strategies – Nick Bostrom

5. Merchants of Doubt – Erik M. Conway and Naomi Oreskes

6. Lord of the Flies – William Golding

7. Zero to One: Notes on Startups, or How to Build the Future – Peter Thiel

8. The Foundation trilogy – Isaac Asimov

LEES OOK: TikTok-neiging: ‘Dit kan ernstige pyn en ongemak veroorsaak’ sê veearts

LEES OOK: Johnny Depp: Man breek in en stort in akteur se huis

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *