April 19, 2021

Meisie (10) glo deur seun (10) met mes gesteek

KAAPSTAD.- ’n 10-Jarige meisie is tans in ’n kritieke toestand in die Rooi Kruis-hospitaal nadat ’n 10-jarige seun haar na bewering in die kop met ’n mes gesteek het.

KAAPSTAD.- ’n 10-Jarige meisie is tans in ’n kritieke toestand in die Rooi Kruis-hospitaal nadat ’n 10-jarige seun haar na bewering in die kop met ’n mes gesteek het. (Foto: Western cape gangwatch)

KAAPSTAD.-  ’n 10-Jarige meisie is tans in ’n kritieke toestand in die Rooi Kruis-hospitaal nadat sy na bewering deur ’n 10-jarige seun in die kop met ’n mes gesteek is.

Volgens Western Capegangwatch se Facebook-blad het die voorval op die 21ste Maart in ’n park in Hillview plaasgevind.

Die seun het na bewering die mes uitgehaal, die meisie gesteek en weggehardloop. Die meisie het geval en die mes het dieper in haar kop ingedring.

Baie mense het hul kommer oor jong kinders in kommentare op die plasing uitgespreek en talle het die meisie sterkte toegewens.

Lees ook: Verkragter sê aan slagoffer: ‘Ek kan nie alleen slaap, dis koud’

Foto: Western Capegangwatch
oto: Western Capegangwatch
Foto: Western Capegangwatch

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: