April 18, 2021

Harry en Meghan-onderhoud sou nie uitgesaai word sou prins Philip sterf

Harry het glo ’n ooreenkoms gehad met die Amerikaanse en Britse uitsaaiers gehad om nie die onderhoud uit te saai sou prins Philip sterf nie.

Prins Philip (99) het intussen herstel en is uit die hospitaal ontslaan.

Prins Philip (99) het intussen herstel en is uit die hospitaal ontslaan.

Die Sussexe se opspraakwekkende onderhoud met Oprah Winfrey sou nie uitgesaai word sou prins Philip, wat op 16 Februarie in die hospitaal opgeneem is, sterf nie.

Prins Philip (99) het intussen herstel en is uit die hospitaal ontslaan. Harry en Meghan het hulle harte oopgemaak teenoor die kletskoningin Oprah oor hoekom hulle as koninklikes onttrek het. Hulle het die paleis onder meer van rassisme beskuldig. Lees die vorige berig hier.

Lees ook: Valskermsoldaat wat val oorleef, praat

Harry het glo ’n ooreenkoms met die Amerikaanse en Britse uitsaaiers gehad om nie die onderhoud uit te saai sou prins Philip sterf nie.

Gayle King, ’n vriendin van Oprah en Meghan, het op CBS se program This Morning gesê die ooreenkoms het bestaan.

Lees ook: Seun (9) sterf agt uur na Covid-simptome wys

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: