GAUTENG. – ’n Vragmotorbestuurder het beheer oor ‘n vragmotor verloor waarna die voertuig die pad verlaat het en by ’n afdraand af is.
Shawn Herbst, Netcare911 se woordvoerder, sê die vragmotor het nie teen enige ander voertuig gebots nie.
“Die vragmotorbestuuder is op die toneel behandel en na ’n hospitaal vir behandeling geneem.”
LEES OOK: Powerball-wenner wil graag maatskaplike werker word
LEES OOK: Rachel Kolisi sê: ‘Sonder grimering is ook mooi’
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.





