Regstreekse uitsending- Charl Munnik se gedenkdiens

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Charl Munnik (44) wat op 29 Januarie om 09:30 in sy winkel, Munnik Juweliers, in Hoogstraat in Worcester doodgeskiet is, se gedenkdiens sal regstreeks hier uitgesaai word.

Regstreeks hier uitgesaai

Gebruik die skakel hieronder om regstreeks na sy gedenkdiens wat in Worcester Christen Gemeente gehou word, te kyk. Die diens sal om 10:00 begin.

LEES OOK: Polisie steeds op soek na verdagtes wat glo besigheidseienaar in winkel skiet

LEES OOK: Worcester juig – drie verdagtes vas na Munnik se moord

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.