Water-fietsry, sal jy hierdie doen?

Hierdie aktiwiteit op die water is ’n unieke see-aktiwiteit en een van die opwindendste en lekkerste maniere om die see te ervaar en te verken.
Sal jy en jou familie die aktiwiteit saam doen?
LEES OOK: Baba nommer 12? Ja, sê ma wat geboorte gee aan elfde kind
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.