AD – Grafton Everest beskikbaar by CLR

Besoek CLR vir die mooiste Grafton Everest-banke om jou huis die moderne afwerking te gee wat hy verdien. Skakel vir Wouter en sy span by 053 831 2010 vir meer inligting.

Besoek CLR vir die mooiste Grafton Everest-banke om jou huis die moderne afwerking te gee wat hy verdien. Skakel vir Wouter en sy span by 053 831 2010 vir meer inligting.

Wildeklawer is Afrika se grootste uieprodusent en ’n primêre verskaffer van aartappels, wortels en beet aan plaaslike markte. Die besigheid het sy hoofkantoor op Barkly-Wes (naby Kimberley), met werksaamhede wat oor drie produksie-eenhede verspreid is. Deur innoverende boerdery-ontwerpe en presisieboerderytegnologie…

Wildeklawer is Africa’s largest onion producer and a major supplier of potatoes, carrots and beetroot to local markets. The business is headquartered in Barkly West (close to Kimberley), with operations spread across three production units. By leveraging innovative farm design…

MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid. Hulle bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaatsekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering, CCTV-installering,CCTV monitering, 24/7 gewapende reaksie Maak seker…

Overland Liquors Kimberley kan drank by jou huis aflewer. Daar is geen minimum of maksimum bestelling nie, maar wel ‘n afleweringsfooi van R50 per bestelling. Jy gaan per EFT (onmiddelik beskikbaar), debiet of kredietkaart moet betaal. Drank sal slegs Maandag…

Human Auto Ford Kimberley het ‘n vakante pos as verkoopskonsultant. Jy moet aan die volgende vereistes voldoen: Graad 12 of soortgelyke kwalifikasie Rekenaarvaardig Ondervinding sal voordelig wees Uitstekende kliëntediens Geldige rybewyse Indien jy aan hierdie vereistes voldoen kan jy jou…

Human Auto het ‘n pos as diensadviseur nou beskikbaar. Om vir die posisie aansoek te doen moet jy oor die volgende beskik: Graad 12 of soortgelyke kwalifikasie Rekenaarvaardig Ondervinding as ‘n diensadviseur Geldige rybewyse Indien jy oor die vereistes voldoen…

Jy kry nie beter as dit nie. Die Plant Power-slaai het al die vesel, proteïene en vitamiene C om jou liggaam die nodige hupstoot te gee. Maak seker jy kry jou slaai by Kauai. Skakel PGC by 053 492 3268…

YAMAHA 450YFZ, 2007 vir R23 000. Hierdie vierwielmotorfiets kom met nuwe bande. Skakel hierdie nommer vir meer inligting: 071 686 7200

Magersfontein Memorial Golf Estate requires a security manager. Requirements: Grade 12 Psira Registration Gr B Managerial capabilities Attention to detail Good communication skills Bilingual Team player Traceable References Email applications to:[email protected] date 15 July 2020

Hierdie stel van vier Coricraft-eetkamerstoele is nog feitlik nuut. Oorgetrek met grys materiaal. Kry nou hierdie hele stel vir slegs R1000. Skakel nou hierdie nommer om dit vandag nog te kry: 071 686 7200

Kry vandag 50 Gig vir R299 by Cell C Maak seker jy besoek hulle tak by North-Cape mall, Newpark sentrum en Kuruman Mall. Bel hulle ook op 084 828 0319 of klik HIER

Kimberley Security Solutions maak die 11de Julie hul deure oop. Hierdie winkel beskik oor CCTC kameras, alarms, hekmotors, elektriese omheining, motorhuisdeur-motors en vele meer. Besoek hulle winkel by 83 Longstraat. Jy kan hulle ook skakel op 081 849 1681 vir…

iClix het nuwe pryslyste op totaal uncapped internet. Hulle bied ook nou splinternuwe Burst-pakette. Maak seker jy skakel vir Buks en sy span by 053 050 0100 vir meer inligting.

Wildeklawer is Africa’s largest onion producer and a major supplier of potatoes, carrots and beetroot to local markets. The business is headquartered in Barkly West (close to Kimberley), with operations spread across three production units. By leveraging innovative farm design…

Jenette White, gekwalifiseerde dieetkundige, gee raad en idees oor hoe om gesond te eet en ook hoe jy jou kind se kosblik kreatief kan hou. Klik HIER om die volledige berig op www.moomie.co.za te lees.

Moomie gee wenke hoe jy ‘n vloermoer kan hanteer. Lees die volledige berig HIER.

Is jou kind al terug by die skool? Bruinbrood hou jou kleinding langer vol en is ook baie gesond. Klik HIER om idees te kry sodat jy daardie bruinbroodjie ekstra spesiaal kan maak.

Dit kan ‘n uitdaging wees om ‘n nuwe bondeltjie groot te maak. Moomie gee wenke oor hoe jy jouself gesond kan hou as ‘n nuwe mamma. Klik HIER om die volledige berig te lees.

Om ‘n nuwe mamma te wees is uitdagend. Moomie het ‘n lys op gestel van die 10 essensiële items wat ‘n baba moet hê. Klik HIER om die volledige berig op www.moomie.co.za te lees.

Het jy al ooit gewonder hoekom jou baba se neus konstant toe bly? Dit kan dalk ‘n teken van allergieë wees. Klik HIER om die volledige berig om www.moomie.co.za te lees