ROCKET-lugambulans: hulle red lewens

ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap! Volledige toegeruste lugambulans Jy kan nou deur ‘n lugambulans, volledig toegerus soos ‘n intensiewe sorgeenheid en met opgeleide gevorderde lewenssorg-paramedici, vervoer word wanneer jy of jou geliefdes in nood verkeer. In Kimberley Dié lugambulans is…


















