April 19, 2021

LEEFSTYL – Aknee? Nee! Wenke om dit te oorkom

Meeste van ons sukkel so nou en dan met aknee, maar vir baie mense is hierdie veltoestand ‘n groot uitdaging wat jou selfvertroue knel.

Om nét aandag aan die vel te gee, is nie altyd die antwoord nie. Kyk na hierdie wenke hoe om jou aknee te behandel deur jou liggaam as ‘n geheel te behandel.

https://www.medindia.net/patients/lifestyleandwellness/top-10-ways-to-clear-acne.htm

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: