April 21, 2021

LEEFSTYL – Slaap is nie vir sissies nie. Hoekom jy genoeg moet slaap

Ons lewens is gejaagd en vol stres. Ons druk soveel soos ons kan in ‘n dag met 24 ure, waarvan ons net drie ure wil slaap, in. Is dit goed vir jou siel en liggaam? Glad nie.

Studies wys al vir jare hóé belangrik agt ure se slaap per nag is. Lees hier wat is die voordele van bietjie later in die oggend lê.

https://www.readersdigest.ca/health/healthy-living/best-time-to-wake-up-productivity/

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: