December 3, 2021

ROCKET-lugambulans: hulle red lewens

ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap!

ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap!

ROCKET-lugambulansdiens is nou in die Noord-Kaap! 

Volledige toegeruste lugambulans

Jy kan nou deur ‘n lugambulans, volledig toegerus soos ‘n intensiewe sorgeenheid en met opgeleide gevorderde lewenssorg-paramedici, vervoer word wanneer jy of jou geliefdes in nood verkeer.

In Kimberley

Dié lugambulans is in Kimberley gebaseer en maak gesondheidsorg vinnig bekombaar.

Kontak hulle hier

ROCKET (Rapid On Call Emergency Transpor) is 24 uur van die dag gereed om jou lewe te red.

ROCKET word deur die meeste mediese fondse erken.

Stoor dié nommer op jou foon! ROCKET – 0860-FLIGHT of 0860-354448.

Lees meer hier oor Rocket op FiND iT.

Lees meer op Find it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *