FiND iT is regstreeks by die departement van onderwys in Kimberley. Ouers is woedend omdat hulle kinders steeds nie plek by skole gekry het nie.

Departement van onderwys
KYK REGSTREEKS: Woedende ouers vergader voor die Departement van Onderwys in Kimberley:
Lees meer hier op FiND iT.