Kry nou 50GB se data, asook ‘n ‘pocket router’ vir slegs R279 pm by Cell C Kimberley!

Deel hierdie storie / Share this story

Met hierdie aanbieding kry jy 30 GB Anytime data en 20 GB Night time data asook ‘n ‘pocket router’.

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die North Cape mall, New Park centre en Kuruman mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.