April 19, 2021

Kroonstad-boer wat glo drie verdagtes skiet, verskyn vandag in hof

Volgens Sam Makhele, polisiewoordvoerder, is dit ’n standaardprosedure om ’n moordsaak te open.

Plaasaanval in Kroonstad: boer vuur skote af, drie verdagtes dood

Plaasaanval in Kroonstad: boer vuur skote af, drie verdagtes dood

VRYSTAAT. – Die Kroonstad-boer wat glo Donderdagoggend drie beweerde plaasaanvallers op ’n leeuplaas doodgeskiet het, verskyn vandag in die Kroonstad-landdroshof.

Drie verdagtes, twee mans en een vrou, is ook intussen in hegtenis geneem. Hulle drie staan tereg op aanklag van sameswering om ’n misdaad te pleeg. Die Kroonstad-boer en die drie verdagtes sal vandag verskyn.

Volgens Sam Makhele, polisiewoordvoerder, is dit ’n standaardprosedure om ’n moordsaak te open as daar ’n vermoede ontstaan dat enige persoon die wet oortree het tydens die uitvoering van selfverdediging. 

LEES OOK: Boer in hegtenis na drie verdagtes tydens plaasaanval sterf

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: