Human Auto Ford Kimberley het ‘n vakante pos as verkoopskonsultant.
Jy moet aan die volgende vereistes voldoen:
- Graad 12 of soortgelyke kwalifikasie
- Rekenaarvaardig
- Ondervinding sal voordelig wees
- Uitstekende kliëntediens
- Geldige rybewyse
Indien jy aan hierdie vereistes voldoen kan jy jou CV na [email protected] stuur.
Aansoeke sluit die 7de Julie om 12 uur. As jy binne twee dae na die aansoeke gesluit het nog niks terugvoering ontvang het nie was jou aansoek onsuksessvol.



