AD – Kimberley Security Solutions open 11 Julie

Deel hierdie storie / Share this story

Kimberley Security Solutions maak die 11de Julie hul deure oop. Hierdie winkel beskik oor CCTC kameras, alarms, hekmotors, elektriese omheining, motorhuisdeur-motors en vele meer.

Besoek hulle winkel by 83 Longstraat. Jy kan hulle ook skakel op 081 849 1681 vir meer inligting.

  [su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”83 Long street, Kimberley, Northern Cape” zoom=”0″ class=””]