Johané Barnard

Johané Barnard

Die fopspeendebat

Daar is baie verskillende opinies oor wanneer jy vir jou baba ‘n fopspeen moet gee en ook wanneer jy dit van hom moet wegvat. Hier is ‘n paar voor- en nadele om te oorweeg wanneer jy dié belangrike besluit moet…

Wat is die vierde trimester?

Die hele nege maande van swangerskap voel vir baie mammas soos ‘n ewigheid. Hierdie ekstra 12 weke direk na die geboorte, waar die baba reeds gebore is, word gewoonlik ‘die vierde trimester’ genoem. Lees meer in Moomie

Gesels met jou kinders oor rassisme

Rassisme kan ‘n buitengewoon uitdagende onderwerp van bespreking wees. Ons is deeglik bewus van hierdie werklikheid en vind ons hierdie besprekings dikwels ongemaklik. Met die siening oor die onderwerp so uiteenlopend soos die bevolking self, kan die bespreking van hierdie…

Vyf tekens dat jou kind geboelie word

Afknouery kan ‘n ontstellende ervaring vir kinders wees. Die impak daarvan om herhaaldelik afgeknou te word deur iemand kan baie traumaties wees. Afknouery kan baie vorme aanneem, van mondelinge mishandeling en naamgeroep, tot die verspreiding van gerugte en fisieke aanrandings.…

Wanneer is jou baba gereed vir vaste kos?

Dit voel asof jou rustige, pasgebore baba oornag in ‘n wriemelende, giggelende en besige lyfie verander het. Jou baba groei vinnig en jy begin dalk bekommerd raak dat borsmelk of formule nie meer aan baba se behoeftes voldoen nie. Jou…

AD – Nuwe hoogtes vir New Heights

New Heights is ‘n konstruksiemaatskappy wat April 2020 hul deure oopgemaak het. Dawie Niemann en sy vennoot Ruan Wessels het albei al hul eie konstruksiemaatskappye gehad en hulle het dit goed gedink om al die jare se kennis wat hulle…

AD – Kry jou outydse stoof by Diamond Cooling

Diamond Cooling verkoop die mooiste outydse stowe wat jou huis nie net modern sal laat lyk nie maar ook warm hou. Skakel hulle by 053 831 1202 vir meer inligting. Klik HIER om hulle Facebook-blad te besigtig.   [su_gmap width=”100%” height=”400″ responsive=”yes” address=”99 George…