Wanneer is jou baba gereed vir vaste kos?

Deel hierdie storie / Share this story

Dit voel asof jou rustige, pasgebore baba oornag in ‘n wriemelende, giggelende en besige lyfie verander het. Jou baba groei vinnig en jy begin dalk bekommerd raak dat borsmelk of formule nie meer aan baba se behoeftes voldoen nie.

Jou groot vraag nou is, “Wanneer is my baba gereed vir vaste kos?”

Lees hier op Moomie vir wenke vir wanneer hy/sy gereed is:

https://www.moomie.co.za/babies/item/1169-when-to-introduce-solid-food-to-your-baby

LEES MEER HIER OP FIND IT NUUS.