Afknouery kan ‘n ontstellende ervaring vir kinders wees. Die impak daarvan om herhaaldelik afgeknou te word deur iemand kan baie traumaties wees. Afknouery kan baie vorme aanneem, van mondelinge mishandeling en naamgeroep, tot die verspreiding van gerugte en fisieke aanrandings. Hier is ‘n paar tekens om op te let.
Lees meer op Moomie.
https://www.moomie.co.za/older-children/item/1168-5-signs-your-child-is-getting-bullied



